Events and more

Geleenthede

Laggiesland hou ‘n jaarlikes Kers konsert in Desember . Daar is ook ‘n Oupa en Ouma dag in April. Hierdie geleenthede bied vir Laggiesland so wel as die ouers ‘n kans om terug te gee aan die gemeenskap deur ‘n fondsinsameling vir “Little Fighters for Cancer Trust”

Rapporte

Die kinders by Laggiesland ontvang rapporte twee keer per jaar. Dit sluit in die einde van Junie sowel as die einde van die jaar.

Fotos van ons kinders